You ask it, we have it answered!
"Wie kan 'n begunstigde van my lewensdekking wees?"
Omdat MyLegacy Cover™ 'n uitbreidingsvoordeel van die Legacy Protection Plan™ is, kan jy 'n individu, 'n trust of jou boedel as die Begunstigde aanwys sonder om enige eksekuteursfooie te betaal.